Finansiële bydraes en ondersteuning

Asb. oorweeg dit om ‘n finansiële bydrae (maandeliks of eenmalig) te maak aan Renaissance.

Sonder jou finansiële ondersteuning is die hele saak van Renaissance nie standhoudend nie.
Dit is baie maklik om ‘n bydrae te maak, indien u Renaissance wil ondersteun:

Opsie 1: Doen ‘n eenmalige EFT oorbetaling
Opsie 2: Skep ‘n aftrekorder op u internet bank profiel
Opsie 3: Stel ‘n aftrekorder in by u bank self
Opsie 4: Doen ‘n maandelikse EFT

Renaissance rekening informasie:
Naam: Renaissance Gemeenskap

Bank:ABSA (tjek/current), 632005

Rekeningnommer: 9160383458

Verwysing: Naam en Van