Artikels
Nuusbrief – Augustus 2022
Knus is nie Koel nie Hallo Renaissancers Die yskoue wind loei vandag in my ore soos wat dit die hoendervleis op my vel kom neersit. Die koue front word op hierdie vlakte ysig blou oor mens en dier staan gemaak. Wind was vir jare in my kop ‘n gedugte vyand
Nuusbrief – Mei 2022
Renaissancers Daar het reeds tien maande verloop sedert die dag waarop die skielike en tragiese afsterwe van Abel Renaissance se reisigers by ‘n nuwe hawe laat aandoen en vasmeer het. Hoewel Renaissancers reisigers is, en Renaissance ‘n vaartuig, was hierdie hawe nie deel van die reisplan nie. Ons tuig het
Waarvandaan en waarheen – Philip Liebenberg
September 2004 het Ds. Gert Janse van Rensburg en Dr. Flip Schutte (beide Hervormde Kerk predikante) Renaissance Pretoria begin. Gert vertel hoe daar aanvanklik gesoek is na ‘n geskikte bymekaarkomplek en hoe Safari Kapel uiteindelik gevind is. “Elke hol plek met ‘n dak op in Pretoria het ek na toe
Ons almal se God – Onderhoud met Abel Pienaar
Onderhoud met Abel Pienaar: “Ons almal se God” Soos gepubliseer in Beeld n Nuwe boek oor geloofskwessies het pas verskyn wat na verwagting heelwat opslae gaan maak. Rothea Kleynhans het met die skrywer gesels. Afrikaners is huiwerig om “uit die kas te klim” oor spirituele kwessies, sê dr. Abel Pienaar, ‘n eertydse NG
In gesprek met Abel – Onderhoud met Abel Pienaar
In gesprek met Abel Pienaar “We live in succession, in division, in part, in particles. Meantime within man is the soul of the whole; the wise silence; the universal beauty, to which every part and particle is equally related; the eternal ONE.” – Rev. Ralph Waldo Emerson. Joernalis: Glo jy nog in