Kontak Ons
Philip Liebenberg se selfoon nommer is
082 468 1545 en e-pos adres philip@renaissancegem.co.za
Dagbestuur Voorsitter: Kontak Bertus Ligthelm by
082 335 3451 of bertus@renaissancegem.co.za
Tesourier: Kontak Alma Darlington by
083 253 4746 of alma@renaissancegem.co.za

E-pos adreslys
Skakel gerus in by ons weeklikse verspreidingslys.
Dit is nodig dat ons uitdruklike toestemming op rekord hou van wie op ons e-pos lys wil wees.
Ons vra daarom baie mooi dat jy ons amptelik laat weet, bv:
Ek teken hiermee in op Renaissance Gemeente se e-pos adreslys, tot verdere kennisgewing.
Stuur dit asseblief aan philip@renaissancegem.co.za – en wel vanaf elke adres waar jy ons e-pos wil ontvang.
Daarsonder mag ons jou ongelukkig nie in kennis stel wanneer nuwe praatjies, Tweerigting-gesprekke en artikels beskikbaar is nie.
Indien jy verkies om liefs op ons Whatsapp groep bygevoeg te word vir die weeklikse kennisgewings, stuur jou versoek aan Philip by 0824681545.
Baie dankie by voorbaat.
Vind ons op Youtube
