Nuusbrief – Augustus 2022
Knus is nie Koel nie Hallo Renaissancers Die yskoue wind loei vandag in my ore soos wat dit die hoendervleis op my vel kom neersit. Die koue front word op hierdie vlakte ysig blou oor mens en dier staan gemaak. Wind was vir jare in my kop ‘n gedugte vyand – totdat ek eendag ‘n […]
Nuusbrief – Mei 2022

Renaissancers Daar het reeds tien maande verloop sedert die dag waarop die skielike en tragiese afsterwe van Abel Renaissance se reisigers by ‘n nuwe hawe laat aandoen en vasmeer het. Hoewel Renaissancers reisigers is, en Renaissance ‘n vaartuig, was hierdie hawe nie deel van die reisplan nie. Ons tuig het onverwags tot stilstand gekom met […]
Waarvandaan en waarheen – Philip Liebenberg

September 2004 het Ds. Gert Janse van Rensburg en Dr. Flip Schutte (beide Hervormde Kerk predikante) Renaissance Pretoria begin. Gert vertel hoe daar aanvanklik gesoek is na ‘n geskikte bymekaarkomplek en hoe Safari Kapel uiteindelik gevind is. “Elke hol plek met ‘n dak op in Pretoria het ek na toe gery en by gaan aanklop. […]
