22 Augustus 2021
Hallo Almal, Hier is my inligting Ek leef saam met Johan Swart, my lewensmaat van die afgelope negentien jaar. Julle weet hoe ek lyk, maar hier is hy ook nou… www.renaissancegem.co.za/nuusbrief/philip-en-johan.jpg Ouderdom Ek is 59 (12 Junie 1962) Johan 57 (25 Oktober 1964) Studies Ek het teologie studeer. Johan ook. Beroepslewe Ons beide was AGS […]
1 Augustus 2021
Hallo Almal, Vir die wat nie ingeskakel is op ons WhatsApp Groep nie, hier is onlangse belangrike boodskappe van Philip: Hallo Renaissance Vriende Ons het besluit om die formaat van ons byeenkomste presies te behou soos wat Abel dit ontwikkel het, naamlik musiek, stilte, musiek, gevolg deur die praatjie van die dag. Ons wil graag […]
